Sluitingsdatums

Affiliasie Vrydag, 17 Februarie | Letterkunde en Dans Vrydag, 21 April | Alle ander afdelings (behalwe Letterkunde, Dans en Kuns) Vrydag , 5 Mei | Kuns Vrydag, 18 Augustus

Wes-Boland Eisteddfod

Die Wes-Boland Eisteddfod is vanaf 1990 werksaam om kultuur in die Wes-Boland streek te bevorder. Skole en privaat-organisasies kan by die liggaam affilieer. Ons is 'n nie-winsgewende organisasie.

In 2016 het die Eisteddfod meer as 5 700 inskrywings hanteer. Die kinders van ons streek word hier die geleentheid gegee om hul talente te ontwikkel en teen mekaar mee te ding.

Areas such as Singing, Music, Dancing, Drama, Poetry, Art and Literature Skills are already accommodated. New areas like Photography are also being incorporated to enhance our already vast curriculum. We tender for beginners to advance students.

Die geografiese gebied wat gedek word, strek vanaf Atlantis in die suide, Vredendal in die noorde, Riebeek Kasteel in die ooste tot by St.Helenabaai in die weste, maar is geensins beperk tot hierdie area nie.

Almal is welkom om deel te neem, alle tale en kultuurgroepe. Word gerus deel van ons aktiwiteite, ons sal u verwelkom