Sluitingsdatums

Affiliasie Vrydag, 17 Februarie | Letterkunde en Dans Vrydag, 21 April | Alle ander afdelings (behalwe Letterkunde, Dans en Kuns) Vrydag , 5 Mei | Kuns Vrydag, 18 Augustus

Hiermee maak die Wes-Boland Eisteddfod trots sy pryswenners vir 2017 bekend. Baie geluk met elke kind se prestasie. Ons wens die skole en afrigters ook baie geluk met hul leerders se prestasies. Wenners moet die Prestige-aand in die skoolsaal van Laerskool Swartland op Vrydag, 22 September 2017 om 19:00 bywoon…
Wes-Boland Eisteddfod Pryswenners 2016 Baie geluk aan die volgende pryswenners. Name van wenners verskyn in die volgorde van afdelings en kategorieë waarvan pryse gewen word. Wenners word uitgenooi om hul pryse in ontvangs te neem by die Prestige-aand op Vrydag, 16 September 2016 te Laerskool Swartland. Pryswenners moet die aand…
Wes-Boland Eisteddfod Pryswenners 2015 Baie geluk aan die volgende pryswenners. Skole/instansies verskyn in alfabetiese volgorde. Name van wenners verskyn in geen spesifieke volgorde nie. Adele’s School of Ballet Jacomien Steyn Anel Basson Teddy Bears Picnic-groep Sleepy Shores–groep Comnet Drama Marinus Toerien Lohan Toerien CPM Amy Mulder Corli de Clercq Curro…
Wes-Boland Eisteddfod Pryswenners 2014 Baie geluk aan die volgende pryswenners. Skole/instansies verskyn in alfabetiese volgorde. Name van wenners verskyn in geen spesifieke volgorde nie. Com Net Lohan Toerien Jana Erasmus J.G. Visser CPM Christi de Jager Dayne Sampson Isabella Rabie Tanielle Jordaan Faren Coetzee Suzanne Smal Corli de Clerque Curro Shiloh…